Opening book details…
Can I read Bosveldliefde vir Jemma (Hartklop) on EtoBox?
Bosveldliefde vir Jemma (Hartklop) by Strydom, Amelia is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Bosveldliefde vir Jemma (Hartklop) about?
Jemma het niks lus om haar vakansie op te offer om vroedvrou vir die sterre te speel nie en sy weier volstrek toe dokter Reuben Stiller haar nader om pop-ikoon Kaydee se eersteling op haar bosveldplaas te vang. Jemma is geen dokter se handlanger nie, dankie, daarvoor is sy gans te onafhanklik. Sy het egter nie rekening gehou met die mooie Reuben se oorredingsvermoë nie. Teen haar beterwete stem sy in om Kaydee se tuisbevalling te hanteer en om vir ’n maand lank nou saam met Reuben te werk en te leef. Dit word ’n maand vol verrassings, waarin Jemma haar innerlike staal sowel as gevoelens vir Reuben ontdek.Maar wat voel hy vir haar? Waarom is hul verhouding so ’n wipplank-affêre, een oomblik op en die volgende af? Behoort sy hart dalk nog aan sy oorlede vrou? Of steek hy ander, meer duistere, geheime weg?
Who reads Bosveldliefde vir Jemma (Hartklop)?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Strydom, Amelia
- Publisher
- Hartklop
- Published
- 2012
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624052920
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
Other editions & translations
More by Strydom, Amelia
Browse all works by Strydom, Amelia
Similar books
- Hartklop - Omnibus 03 — 3 Skrywers (2017)
- Hartklop - Omnibus 01 — Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux (2015)
- Rose vir Roselle (Romanza) — Rosita Oberholster (2017)
- Perfek Vir Haar — Koningh, Joléne de (2015)
- Dokter met die X-faktor (Hartklop) — Susan Pienaar (2014)
- 'n Kans op vir altyd (2021) — Cecilia Nortjé (2021)