Opening book details…
Can I read Plig of Plesier? on EtoBox?
Plig of Plesier? by Morey, Trish is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Plig of Plesier? about?
Toe prinses Aisja Peswah uit ’n wellustige prins se kloue gered word, besef sy gou sy is van die wal in die sloot gehelp. Die man wat haar gered het, is Zoltan Al Faroek bin Sjamal – ’n skaamtelose barbaar – wat self met Aisja moet trou sodat hy as koning gekroon kan word! Zoltan – oorheersend, streng en bruut aantreklik – is so ongetem soos die woestynland waaroor hy gaan heers. En soveel as wat Aisja hom probeer weerstaan, is dit nie lank voor haar onskuldige lyf onder sy mag begin swig nie . . .
Who reads Plig of Plesier??
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Morey, Trish
- Publisher
- Jacklin Enterprises
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9781415022313
- Category
- work of fiction
Other editions & translations
More by Morey, Trish
Browse all works by Morey, Trish