Opening book details…
Can I read Joost en Amor_Agter Die Skerms on EtoBox?
Joost en Amor_Agter Die Skerms by Gavin Prins [Prins, Gavin] is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Joost en Amor_Agter Die Skerms about?
Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was ’n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie “Posh en Becks” bekend gestaan en was geseënd met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en ’n oënskynlik gelukkige huwelik. Totdat ’n skokberig oor ’n seksvideo op die voorblad van ’n plaaslike Sondagkoerant verskyn het … In hierdie boek vertel Gavin Prins, die welbekende joernalis en ’n persoonlike vriend en vertroueling van die Van der Westhuizens, nou die storie agter die storie – die een wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Prins, wat die seksvideo-skandaal op die voorblad van Rapport bekend gemaak het, beskryf hoe ’n eenvoudige plaasseun wat ’n nasionale rugbyheld geword het, sy droomvrou ontmoet en met haar getrou het – en toe op die mees openbare en vernederende manier in ongenade geval het. Sy bekentenis het ’n sekere mate van bevryding meegebring – totdat ’n lewensgevaarlike siekte hom op sy knieë gedwing het … Hierdie kragtige vertelling, wat dikwels skokkend maar uiteindelik opheffend is, is die ware verhaal agter die opspraakwekkende opskrifte
Who reads Joost en Amor_Agter Die Skerms?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Gavin Prins [Prins, Gavin]
- Publisher
- Zebra Press
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9781415203149
- Category
- nonfiction
- Subjects
- Memoir, Biography, Humanities
Other editions & translations
More by Gavin Prins [Prins, Gavin]
Browse all works by Gavin Prins [Prins, Gavin]
Similar books
- Brugbouers: Die Reitz-video en die pad na versoening — Rudi Buys (2018)
- Rewolusie Van die Hart — Adriana Faling (2014)
- ’n Venster vir die son : Waar liefde en lig woon — Helena Hugo (2010)
- Hugenote aan die Kaap, dese wilde en woeste landen Afrikaans Edition — Philippa van Aardt and Elaine Ridge (2022)
- Die belofte (eBoek) n Ware verhaal van onvoorwaardelike liefde en ewige trou — Kim Carpenter, Krickitt Carpenter, Dana Wilkerson (2013)
- Aan Die Stuur_My Leierskapsreis — Brand Pretorius (2013)
