Skip to content

Opening book details…

Can I read Die prosa van die twede Afrikaanse beweging on EtoBox?

Die prosa van die twede Afrikaanse beweging by Schoonees Pieter Cornelis. is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Die prosa van die twede Afrikaanse beweging about?

Author: Pieter Cornelis Schoonees. published: 1922. language: Afrikaans. wordcount: 111,512 / 354 pg. genre: History. g die land bewoonbaar gemaak het. By al die faktore kom nog die ontdekking van die goudvelde, met die daarop volgende instroming van uitheemse elemente, wat 'n landelike bevolking voor geweldige ekonomiese en kulturele vraagstukke gestel het. "Wij zien in de jaren 1884 en 1900 in Zuid-Afrika een reeks van gebeurtenissen voorvallen, zóó buitensporig van karakter, dat men in de nieuwere geschiedenis te nauwernood de wedergade zal vinden."[12] In so 'n woelige tydperk kon die kuns nie opbloei nie. Daar was geen tyd vir rustige besinning nie en die vinnige loop van die gebeurtenisse het alle geleidelike ontwikkeling onmoontlik gemaak. Voeg ons daarby nog die stryd op taalgebied en die gebrekkige eenheidsbesef, dan hoef dit niemand te verbaas nie, dat die kunsontwikkeling gering was, en die Patriotters alleen voortrekkerswerk kon verrig. Wanneer dan na die oorlog van 1899-1902 die vaste wil van die volk kenbaar word om die stryd vir nasionale selfstandigheid met geestelike wapens voort te set.

Who reads Die prosa van die twede Afrikaanse beweging?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Schoonees Pieter Cornelis.
Language
DE
Category
nonfiction
Subjects
History, Humanities

More by Schoonees Pieter Cornelis.

Browse all works by Schoonees Pieter Cornelis.

Similar books