Opening book details…
Can I read Held in 'n Oorpak (Romanza) on EtoBox?
Held in 'n Oorpak (Romanza) by Madelie Human is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Held in 'n Oorpak (Romanza) about?
Om die beroemde beeldhouer, Zack Bouwer te help met sy nuwe kunsgalery was nie deel van Emma se lewensplan wat nou aan skerwe lê nie. Die opwindende gevoelens wat haar knorrige nuwe baas in haar aanwakker, was nog minder deel daarvan.Allermins benodig hy hierdie eienaardige vroumens wat sy persoonlike ruimte binnedring, sy lewe vir hom reël, hom teen die mure uitdryf en boonop onverwagse dinge in hom wakker maak!Hy begin sy eie – en Emma se reëls – oortree. Hy verloor sy hart op haar. En ’n romantiese naweek saam maak die saak nie makliker nie.Maar is dit wat hulle voel, die ware Jakob?**
Who reads Held in 'n Oorpak (Romanza)?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Madelie Human
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Published
- 2017
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
More by Madelie Human
Browse all works by Madelie Human