Opening book details…
Can I read Vinkel & Koljander 03 - Droomland on EtoBox?
Vinkel & Koljander 03 - Droomland by Vita du Preez is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Vinkel & Koljander 03 - Droomland about?
Ruby se pynlikste begeerte is om te weet wie haar pa was of is. Ng haar loopbaan as loopplankmodel, ng haar gesogte modereeks kan vergoed vir hierdie leegheid in haar lewe. Of dit die oorsaak van haar slaaplopery is, weet sy nie maar toe haar ma sterf, neem sy hierdie geheim saam met haar graf toe. N haar ma se begrafnis vlam die hoop egter onverwags op. Sy moet die welmenende raad van die dorp se gehate ou sedeprediker verduur en haar ma se prokureur oorhandig n juwelekissie met n sleutel aan haar. En toe n jeugkennis weer sy verskyning maak, weet Ruby hierdie man bedreig haar goed bewaarde hart. Dit is ook hy wat haar oortuig om elke leidraad wat sy nou gekry het op te volg en nie nee vir n antwoord te neem nie. Maar elke paadjie waarop sy haar begeef, lei na n doodloopstraat. Monsters wat mens uit die verlede gaan haal, moes dalk gebly het waar hulle was die hede is al wat jy eintlik het en jy moet daarmee woeker.
Who reads Vinkel & Koljander 03 - Droomland?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Vita du Preez
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Published
- 2016
- Language
- AF
- ISBN
- 9780799379488
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Contemporary Romance, Fiction
More by Vita du Preez
Browse all works by Vita du Preez
Similar books
- Vinkel & Koljander 01 - Solitaire — Vita du Preez (2015)
- Marta — Helena Hugo (2013)
- Vinkel & Koljander 02 - Woestynroos — Vita du Preez (2015)
- In 'n oogwink : In 'n oogwink kan alles verander ... en dat wat? — Joyce Meyer (2014)
- Melodie - Omnibus 01 — Skrywers, 3 (2016)
- Êrens is daar liefde — Schalkie van Wyk (2012)