Skip to content

Opening book details…

Can I read Vir die Voëls on EtoBox?

Vir die Voëls by François Bloemhof [Bloemhof, François] is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Vir die Voëls about?

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van dié tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seëvier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.

Who reads Vir die Voëls?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
François Bloemhof [Bloemhof, François]
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2016
Language
AF
ISBN
9780624080473
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Fiction

More by François Bloemhof [Bloemhof, François]

Browse all works by François Bloemhof [Bloemhof, François]

Similar books