Skip to content

Opening book details…

Can I read Strooidak En Toring : Van Mense En My Tyd on EtoBox?

Strooidak En Toring : Van Mense En My Tyd by Izak de Villiers is a book available to read on EtoBox.

What is Strooidak En Toring : Van Mense En My Tyd about?

Izak de Villiers noem homself ’n “anderster” Afrikaner. Hy is ook ’n anderster predikant, een wat op direksies van maatskappye gedien het en selfs lank redakteur was van ’n vrouetydskrif (Sarie) en ’n groot Sondagkoerant (Rapport). ’n “Ryklik geskakeerde lewe” noem Etienne van Heerden dit. Uit hierdie lewe vertel hy van ver plekke en vreemde gebeure, van uiteenlopende mense, mense uit alle stande wat hy raakgeloop het. Hy vertel van sy lewenslange worsteling as Afrikaner met die politiek van sy mense, ook insy verse. Dit terwyl hy homself “onbeskaamd konserwatief” noem. En dan weer op ’n dag ’n sterwende Katoliek se belydenis aanhoor. Hy spaar nie sy oordele oor ander se dade nie, veral nie van politici nie, maar hy staan ook erg krities teenoor homself en skryf, soos hy self sê, “sonder hoed of handskoen”. Die resultaat is ’n kyk op ’n belangrike tydperkin die geskiedenis, ’n anderster kyk – ook na homself en ’n lewe van kritiese deernis met mense, van ’n politieke kritikus wat Tony Leon “’n ikonoklas op sy eie manier” noem, maariemand wat sy mense liefhet.

Author
Izak de Villiers
Publisher
Umuzi/Random House Struik
Published
2011
Language
AF
ISBN
9781415204290

Other editions & translations

More by Izak de Villiers

Browse all works by Izak de Villiers

Similar books