Skip to content

Opening book details…

Can I read Die Verhaal Van Racheltjie De Beer on EtoBox?

Die Verhaal Van Racheltjie De Beer by Brett Michael Innes is a book available to read on EtoBox.

What is Die Verhaal Van Racheltjie De Beer about?

Die De Beers word gedwing om tydelik ’n heenkome op ’n plaas in die Oos-Vrystaat te soek nadat hulle wa gebreek het. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberg aanrol, word die gesin deur tragedie getref.Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie die storie van swaarkry, opoffering en onbaatsugtige liefde, wat hom tydens die laat 1800’s in Suid-Afrika afspeel. “Die verhaal van Racheltjie de Beer het universele trefkrag, en Brett Michael Innes se vertolking, met die enkele feite tot sy beskikking, asook die kreatiewe uitbou van die res van die verhaal, spreek van ’n sensitiewe insig in en empatie met die karakters wat deur tragedie met ’n pynlike verlede moes vrede maak.” Die Erfenisstigting BINNEKORT TE SIEN IN ROLPRENTTEATERSwww.youtube.com/watch?v=P8RlhzPe1rU

Author
Brett Michael Innes
Publisher
Naledi
Published
2012
Language
AF

More by Brett Michael Innes

Browse all works by Brett Michael Innes

Similar books