Opening book details…
Can I read Soeter as Tjoklits on EtoBox?
Soeter as Tjoklits by Wielligh, Lizelle von is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Soeter as Tjoklits about?
Kan sy meer verwag van liefde en die lewe? Cecile se ma het altyd gewaarsku teen haar avontuurlustigheid, maar sy gaan beslis nie hierdie vreemdeling soen bloot omdat hy vra nie. Bygesê, die ongeluk was tegnies haar skuld, maar steeds, 'n dame het haar perke. Nou verwag Blackie van haar om hom op sy plaas te kom rondkarwei terwyl sy been herstel. Haar aanstaande, Berno, keur dit glad nie goed nie, maar haar pligsbesef laat haar instem. Sy kan in elk geval doen met ʼn bietjie tyd om haar kop skoon te kry oor Berno en hulle huwelik. Maar sal ses weke op Oorgenoeg saam met hierdie moeilike man die avontuurlus in haar blus? Wil sy steeds terugkeer na Berno en die toekoms wat daar wag?
Who reads Soeter as Tjoklits?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Wielligh, Lizelle von
- Publisher
- LAPA Publishers
- Published
- 2022
- Language
- AF
- ISBN
- 9781776351770
- Category
- work of fiction
More by Wielligh, Lizelle von
Browse all works by Wielligh, Lizelle von