Skip to content

Opening book details…

Can I read Skimme in Die Skadu - Ware Verhale Van Reeksmoordenaars on EtoBox?

Skimme in Die Skadu - Ware Verhale Van Reeksmoordenaars by Pistorius, Micki is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Skimme in Die Skadu - Ware Verhale Van Reeksmoordenaars about?

Reeksmoordenaars ervaar die mag oor lewe en dood as almagtig. Aangesien hulle min beheer het oor hulle eie lewens en gevoelens, raak hulle verslaaf aan die almagtigheid wat beheer oor iemand anders se lewe hulle bied. Daarom pleeg hulle herhaaldelik moord. Dit herstel hulle geestelike wanbalans wanneer hulle selfwaarde in twyfel getrek word. As ek 'n reeksmoordenaar moes ondervra, het ek op metafisiese vlak in die troebel waters van sy siel geduik. Sy emosies van leegheid, eensaamheid, depressie en vrees was bekend aan my. 'n Mens kan nie eens begin om 'n reeksmoordenaar se psige te ontleed as jy nie kans sien om sy emosies te voel nie.

Who reads Skimme in Die Skadu - Ware Verhale Van Reeksmoordenaars?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Pistorius, Micki
Publisher
SA Penguin
Published
2012
Language
AF
ISBN
9780143527145
Category
nonfiction

More by Pistorius, Micki

Browse all works by Pistorius, Micki

Similar books