Skip to content

Opening book details…

Can I read Kleur En Karamel on EtoBox?

Kleur En Karamel by Viljoen, Analize is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Kleur En Karamel about?

Waarheen sal jou hart jou lei as jy braaf genoeg was om te volg? Wanneer 'n gebroke verhouding vir Hanri terugdryf na haar tuisdorp Swellendam, begin sy huise verf, vasberade om vroualleen 'n suksesvolle verfbesigheid staan te maak. Op 'n projek ontmoet sy vir Lily, 'n nuweling op die dorp wat 'n koffiewinkel en bakkery kom oopmaak. Van die begin af is Hanri gefassineerd deur Lily, al probeer sy haar hart keer. Lily stel nie belang nie en vind nog haar voete ná 'n egskeiding. Wanneer Hanri se beste vriend, Hein, vir Lily begin uitneem, lyk dit asof dié twee 'n verhouding aanknoop. Hanri wil nie vir Hein as vriend verloor nie, maar kan ook nie haar gevoelens vir Lily wegsteek nie. En vir derde wiel speel sien sy nie kans nie. Liefde is egter vreemd, en niemand kan voorspel waar die hart jou sal lei wanneer jy begin luister nie.

Who reads Kleur En Karamel?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Viljoen, Analize
Publisher
LAPA Publishers
Published
2022
Language
AF
ISBN
9780639607269
Category
work of fiction