Skip to content

Opening book details…

Can I read 7 Dae on EtoBox?

7 Dae by Deon Meyer is a book available to read on EtoBox.

What is 7 Dae about?

Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Só lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle afmaai.Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar’s geen motief nie, geen leidrade nie, net ’n reeks naakfoto’s, ’n hoogs ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoënlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard, weghou van die bottel voor haar groot terugkeer-konsert, sy seun keer om nie skandes te maak nie, sy kollegas weerhou daarvan om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende kragte van drank in toom probeer hou.Sewe dae van hel.Deon Meyer bewys hom weer eens as Suid-Afrika se onbetwiste spanningsverhaal-koning.

Author
Deon Meyer
Publisher
Human & Rousseau
Published
2011
Language
AF
ISBN
9780795800306

Other editions & translations

More by Deon Meyer

Browse all works by Deon Meyer

Similar books