Opening book details…
Can I read Saartjie - Omnibus 02 on EtoBox?
Saartjie - Omnibus 02 by Bettie Naudé is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Saartjie - Omnibus 02 about?
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit! In Saartjie se donkie besluit sy om vir die dorp se seuns te bewys sy kan beter as enigeen van hulle donkie ry. Sy gaan maak die donkie in haar ouers se agterplaas vas, maar dan besluit Langoor om die omgewing te verken en daar kom groot moleste. In Saartjie se nuwe maat maak die Drie Muskiete kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ’n kragmeting met ’n verrassende einde. En in Saartjie se slim plan besluit Saartjie sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees. Die Drie Muskiete kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie . . . Soos haar ouer broer tereg sê: Waar Saartjie is, gebeur daar altyd iets! Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture m
Who reads Saartjie - Omnibus 02?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Bettie Naudé
- Publisher
- Human & Rousseau ( PTY) Ltd
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9780798163903
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Fiction, Children'S, Juvenile
More by Bettie Naudé
Browse all works by Bettie Naudé
Similar books
- Saartjie - Omnibus 05 — Bettie Naudé (2016)
- Reenboogrant Maats: Omnibus 2 (Reenboogrant Maats Omnibus) — Maritha Snyman & Loraine Hattingh & Louise van Niekerk (2018)
- Melodie - Omnibus 01 — 3 Skrywers (2016)
- Satyn - Omnibus 05 — Skrywers, 3 (2015)
- Nova - Omnibus 01 — Fanie Viljoen (2012)
- Trompie Omnibus 2 — Topsy Smith (2013)