Skip to content

Opening book details…

Can I read Put van Drome : (Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre Book 2) on EtoBox?

Put van Drome : (Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre Book 2) by Erishkigal, Anna is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Put van Drome : (Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre Book 2) about?

Al wat Rosie Xalbadore wil hê is ‘n werk vir die somer, en dan sal sy na beter dinge aanbeweeg- soos ‘n posisie as ‘n hoërskool onderwyseres by ‘n regte skool, met medies, voordele, en geen onderlangse aanmerkings oor “die oppasser” nie. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou ‘n groot fout wees. Eerstes, omdat hy tegnies nogsteeds getroud is. En tweedens, omdat sy mal eks-vrou aanhou om op te daag en haar dogtertjie as ‘n wapen te gebruik om vir Adam terug te lok..Elke keer wat die Jackson olie erfgenaam opdaag, raak Pippa getraumatiseerd en begin om oor haar denkbeeldige “Fee Koningin” te praat. Dit is ‘n stryd om toesig wat ‘n skrikwekkende ooreenkoms met haar verlede het–– die een wat tot haar geliefde perd, Harvey, se dood gelei het. Kan sy hulle gemeenskaplike liefde vir perde gebruik om vir Pippa te leer hoe om haar ma se speletjies te hanteer? Of sal Eva op die Condamine Rivier Plaas beslag lê om vir Adam en Pippa te forseer om na Brisbane terug te keer?.Dinge lyk hopeloos totdat ‘n vreesaanjaende nuwe spook ruiter –– ‘n man op ‘n geverfde hings –– in Rosie se drome verskyn in Boek 2 van Die Veiling Trilogie..“In hierdie hedendaagse rendisie [van Jane Eyre]... al

Who reads Put van Drome : (Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre Book 2)?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Erishkigal, Anna
Publisher
Seraphim Press
Published
2019
Language
AF
Category
work of fiction

More by Erishkigal, Anna

Browse all works by Erishkigal, Anna

Similar books