Skip to content

Opening book details…

Can I read Bethel Se Berg on EtoBox?

Bethel Se Berg by Maretha Maartens is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Bethel Se Berg about?

Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi. Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp voor hulle na ʼn volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie. Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees ...

Who reads Bethel Se Berg?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Maretha Maartens
Publisher
LAPA Publishers
Published
2020
Language
AF
ISBN
9780639601304
Category
work of fiction

More by Maretha Maartens

Browse all works by Maretha Maartens