Skip to content

Opening book details…

Can I read Veilige Hawe (duet) on EtoBox?

Veilige Hawe (duet) by Joubert, Irma is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Veilige Hawe (duet) about?

Irma Joubert het duisende lesers met Tussen stasies, Ver wink die Suiderkruis en Verbode drif bekoor. Veilige hawe is 'n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses. In Vonkpos vir die hart probeer Liezl die muur om Pieter Naud afbreek. Na die moord op sy gesin is dit nie maklik nie. Sy verstaan egter, sy het self haar man verloor. Tog raak sy lief vir hom. Na wie luister sy, haar hart, of haar verstand? 'n Beskermengel vir Marlene is die drie en twintigjarige weduwee, Marlene, se verhaal. Sy's bang en sy vertrou niemand. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy omgee, sy sorg ... Tot die verlede hulle inhaal.

Who reads Veilige Hawe (duet)?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Joubert, Irma
Publisher
LAPA Publishers
Published
2011
Language
AF
ISBN
9780799343434
Category
work of fiction

More by Joubert, Irma

Browse all works by Joubert, Irma

Similar books