Skip to content

Opening book details…

Can I read Schalkie van Wyk Keur 8 on EtoBox?

Schalkie van Wyk Keur 8 by Schalkie van Wyk is a book available to read on EtoBox.

What is Schalkie van Wyk Keur 8 about?

In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marn op Flaminke-eiland. Dis n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans.In Renboog van jou hart is Lanja ontnugter deur die liefde. Dan ontmoet sy die skugter argitek Rosseau, en hulle word dadelik vriende. Maar wat voer sy besonder aantreklike broer, Benno, in die mou? Is hy die gewetenlose rokjagter wat almal s hy is? En in Bittersoet verlange dring Leandri se ryk ouma daarop aan dat sy verloof moet raak aan hul huisvriend Mauritz. Maar Leandri vermoed hys eintlik verlief op haar vriendin Anina. Net toe kom n geheimsinnige vreemdeling by hul huis aan .

Author
Schalkie van Wyk
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2011
Language
AF
ISBN
9780624059974

More by Schalkie van Wyk

Browse all works by Schalkie van Wyk

Similar books