Skip to content

Opening book details…

Can I read Vier briewe vir Jan Ellis on EtoBox?

Vier briewe vir Jan Ellis by Steve Hofmeyr is a book available to read on EtoBox.

What is Vier briewe vir Jan Ellis about?

Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van ’n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is ’n besonderse werk waarin ’n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ’n onskuldige posbode wat weens ’n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en ’n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat. Vier briewe vir Jan Ellis, ’n boek oor ’n doodgewone spreekwoordelike “klein” mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat ’n “boodskap” aan die leser opgedwing word.

Author
Steve Hofmeyr
Publisher
Zebra Press
Published
2010
Language
AF
ISBN
9781770220942
Rating
4.18 / 5 (38 ratings)
Updated
2026-03-14

More by Steve Hofmeyr

Browse all works by Steve Hofmeyr