Opening book details…
Can I read Keur 4 on EtoBox?
Keur 4 by Helene De Kock is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Keur 4 about?
Hierdie drietal verhale van Helene de Kock speel in die Riemland af, en is vol verrassings en romanse. Verhale wat nie gou vergeet sal word nie.Digby Grootgewaag is die verhaal van drie susters se liefdes en ook hul leed. Daar is ’n intieme verweefdheid in hulle drie se lewe. Die mooie Bettina leef geïsoleerd op hul plaas in die Riemland, die beeldskone weduwee, Zia, is ’n stralerjakker, en die jongste, die fraai Carola, is bitter jonk. Hierdie is ’n verhaal van diep, intense liefde, van offervaardigheid en ootmoed.Kronkelpad na Vergenoeg speel ook af in die Oos-Vrystaat waarheen die internasionale konsertpianis, Tessa, kom om haar mense te besoek. Maar onvoorsiene omstandighede trek haar baie diep in hierdie kring in. Daar is dr. Marcel Malan uit haar kinderjare, en ook Aldwin en Stephan, die twee alleenloper-dominees van die Noord- en Suidgemeentes.Sy vind uit dat die lewe nie net uit ekstatiese hoogtepunte bestaan nie maar hom veral tussen die mure van ’n huis afspeel. En sy moet ’n keuse maak . . .In Sonder Winter is dr. Karen Marais ’n vrou wat liefde geken en weer verloor het. En dan een skrikwekkende middag terwyl sy op pad terug is Oos-Vrystaat toe, kry sy die kans om daard
Who reads Keur 4?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Helene De Kock
- Publisher
- Human & Rousseau ( PTY) Ltd
- Published
- 2006
- Language
- AF
- ISBN
- 9780798144995
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
More by Helene De Kock
Browse all works by Helene De Kock