Skip to content

Opening book details…

Can I read Die Vierde Nasaat on EtoBox?

Die Vierde Nasaat by Maruska, Allison is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Die Vierde Nasaat about?

Toe Michelle 'n oproep uit Richmond ontvang van 'n historikus af, beskou sy dit as die ideale geleentheid vir 'n broodnodige avontuur. Al wat sy moes doen, is om 'n eeuoue sleutel te soek.Drie ander mense - 'n kitaarspeler, 'n ingenieur, en 'n afgetredene - ontvang soortgelyke oproepe. Elkeen se familie besit 'n sleutel vir 'n kluis met vier slotte wat in 'n hofgebou ontdek is, alhoewel hulle verbintenis met mekaar net so 'n raaisel is as die kluis. Hulle voorsate sou nie met mekaar interaksie gehad het nie, het geen rede gehad om die kluis te begrawe nie, en moes ook nie agterna verdwyn het nie.Met hulle sleutels kom Michelle en die ander nasate in die hofgebou se kelder bymekaar en sluit die kluis oop om die waarheid oor hulle voorsate uit te vind - 'n waarheid vreemder, gevaarliker, en potensieel meer radikaal as wat hulle hulle ooit kon voorstel. Nou moet hulle dit uit die verkeerde hande hou.

Who reads Die Vierde Nasaat?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Maruska, Allison
Publisher
Babelcube Inc.
Published
2015
Language
AF
Category
work of fiction

More by Maruska, Allison

Browse all works by Maruska, Allison

Similar books