Opening book details…
Can I read Reenboogrant Tieners 10 - Liefde in Londen on EtoBox?
Reenboogrant Tieners 10 - Liefde in Londen by Niekerk, Louise van is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Reenboogrant Tieners 10 - Liefde in Londen about?
Shani kan haar geluk nie glo nie haar ouers neem die hele gesin vir n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat haar baie nodig het. En nou gaan Pierre ook nog saam om dinge verder te kompliseer. Sy vergeet egter van al haar sorge wanneer sy n soen uit n onverwagse oord kry n soen wat in die Guinness Book of Records hoort. In Londen wag daar nog vele ander verrassings op die Brinks. Wie sou kon raai dat Rachelle ook besluit het om inkopies te doen in die stad wat nooit slaap nie? Wanneer sy die Brinks raak loop, kry sy dalk net die kans waarvoor sy lankal wag om behoorlik wraak te neem.
Who reads Reenboogrant Tieners 10 - Liefde in Londen?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Niekerk, Louise van
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Published
- 2012
- Language
- AF
- ISBN
- 9780799356250
- Category
- work of fiction
More by Niekerk, Louise van
Browse all works by Niekerk, Louise van
Similar books
- Reenboogrant Tieners: Omnibus 2 — Louise van Niekerk (2018)
- Die vampiere van Londen — Bloemhof, François (2013)
- Splinters Van Liefde — Alma Carstens (2019)
- Reenboogrant Maats 12 - Sterrenag — Lize Roux (2012)
- Reenboogrant Maats 03 - Die balletkonsert — Maritha Snyman (2012)
- Victoriavalle van liefde (Satyn) — Lizet Engelbrecht (2011)