Skip to content

Opening book details…

Can I read Langverlof on EtoBox?

Langverlof by Coetser, Annemari is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Langverlof about?

’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp ... oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy ’n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sy’s nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis ’n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oë. Hartseer oë oor sy vrou wat hom verlaat het ná ’n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hy’s nie haar kêrel nie, hy is ... sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gáán saam met ’n vreemde man Mauritius toe vir ’n week, wat kan nou so erg daaraan wees?’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp ... oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaa

Who reads Langverlof?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Coetser, Annemari
Publisher
Tafelberg
Published
2011
Language
AF
Category
work of fiction

More by Coetser, Annemari

Browse all works by Coetser, Annemari

Similar books