Opening book details…
Can I read Haar Beste Bruidegom on EtoBox?
Haar Beste Bruidegom by Ackermann, Dirna is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Haar Beste Bruidegom about?
Annemé het voor De Wet se oë grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annemé ’n volwasse vrou . . .’n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede – met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters – was nie wat sy as kind wou hê nie, en sy’s nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar ’n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos ’n goeie kandidaat wees, en Annemé weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel.
Who reads Haar Beste Bruidegom?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Ackermann, Dirna
- Publisher
- Tafelberg
- Published
- 2013
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
More by Ackermann, Dirna
Browse all works by Ackermann, Dirna