Opening book details…
Can I read Liefde op Langebaan on EtoBox?
Liefde op Langebaan by Trish Goosen is a book available to read on EtoBox.
What is Liefde op Langebaan about?
Lana het ná ’n liefdesteleurstelling op Langebaan kom heel word, hier waar niemand die potjierol van vroeër ken nie, waar sy weer kan leer om goed genoeg te voel.Vir iemand wat sukkel met haar selfbeeld, is die eerste keer wat sy en Ben mekaar sien, nie van die beste nie: Sy struikel in ’n restaurant en raak slaags met ’n skinkbord vol aarbeimelkskommel. En van daar af bly dinge tussen haar en Ben Kok problematies: Hy’s veels te sexy, om mee te begin, en duidelik ’n player van formaat, kom Lana op hul eerste afspraak agter – hy wil sommer vatterig raak, en met haar geskiedenis is dit die laaste eienskap waarna sy soek in ’n man.
- Author
- Trish Goosen
- Publisher
- Tafelberg
- Published
- 2013
- Language
- AF
More by Trish Goosen
Browse all works by Trish Goosen
Similar books
- Helena Hugo Omnibus — Helena Hugo (2013)
- In die Naam Van Liefde — Wyk, Frenette van (2022)
- Lang Pad Na Liefde — Amelia Strydom (2014)
- Liefde agter tralies : ware Suid-Afrikaanse verhale — Carla van Der Spuy (2019)
- Liefde Is ’N Sprokie — Fynbosskrywers; Nel, Santie (2015)
- Swart Op Wit — Annelie Botes (2013)