Skip to content

Opening book details…

Can I read AJ 01 - Alfa Erfgenaam on EtoBox?

AJ 01 - Alfa Erfgenaam by Tipton, A.J. is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is AJ 01 - Alfa Erfgenaam about?

Die biljoenêr beer sal enige iets doen om sy smaaklikke geliefde te beskerm.Aantreklikke biljoenêr wisselaar Orson het alles behalwe sy vryheid. Sy pa, die stam-famielie se Alfa, dwing Orson om met 'n vrou te trou wat hy nie lief het nie, om die verkeie stamme se eenheid sterker te maak. Wanneer hy Casey ontmoet, die pragtige, vol figuurde vrou van sy drome, nooi hy haar na sy luukse huis in die woud. Het hy uiteindelik sy inspirasie gevind om te veg vir sy vryheid...en vir liefde?Casey droom daarvan om haar deeltydse speysenier onthaale in 'n regte besigheid te verander. Sy is amper so lief daarvoor om mense te voer as om wat sy dit haat om vertel te word dat sy nie goed genoeg is oor haar grote. Waneer die misterieuse en seksie Orson in haar lewe in loop verander alles. Weg gevoer in 'n wêreld van uitstaande luuksheid en stryende bere, kan Casey oorlewe in die opwindende lewe van haar nuwe liefde?Die novelle het alles, smaaklikke kos, hartverskeurende wisselaar gevegte en 'n liefde so warm jy sal brand.Die SELFSTANDIGE novelle is deel van die "Beer wisselaar biljoenêr" reeks wat in enige volgorde gelees kan word. Elke boek is kompleet en jy hoef nie te wag om uit te vind wat geb

Who reads AJ 01 - Alfa Erfgenaam?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Tipton, A.J.
Publisher
AJ Tipton
Published
2016
Language
AF
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Paranormal Romance, Fiction

More by Tipton, A.J.

Browse all works by Tipton, A.J.

Similar books