Skip to content

Opening book details…

Can I read Die Vrou in die Blou Mantel on EtoBox?

Die Vrou in die Blou Mantel by Deon Meyer is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Die Vrou in die Blou Mantel about?

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, “narcissist, psycho, real arsehole”, is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas lê ’n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.

Who reads Die Vrou in die Blou Mantel?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Deon Meyer
Publisher
Human & Rousseau ( PTY) Ltd
Published
2017
Language
AF
ISBN
9780798176903
Category
work of fiction
Subjects
True Crime, Crime, Detective & Crime Fiction

Other editions & translations

More by Deon Meyer

Browse all works by Deon Meyer

Similar books