Opening book details…
Can I read Logika Van die Liefde on EtoBox?
Logika Van die Liefde by Marilé Cloete is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Logika Van die Liefde about?
Skoonheid kan ook in gebrokenheid bestaan Emmerentia het borskanker oorwin maar is nog baie broos en vind veral haar emosionele herstel moeilik. Sy voel skuldig omdat sy herstel het van borskanker terwyl haar ma daaraan gesterf het toe Emmerentia nog jonk was. Sy en haar pa het 'n baie spesiale band, en hy nooi haar saam op 'n maandlange reis deur Australië waar hy en 'n kollega kongresse gaan bywoon en deur die land toer. Sy is eers teensinnig en stem langtand in want sy is veral nie lus vir die vreemdeling wat saam gaan reis nie. Brent is 'n bekwame jong wetenskaplike wat baie opkyk na Emmerentia se pa, en hom as sy mentor beskou. Maar Brent het as jong seun 'n gesinstragedie beleef wat hom sku maak vir mense en het hom in sy eie wêreld "toegesluit". Emmerentia en Brent sukkel om by mekaar aanklank te vind, maar deur haar pa se toedoen word hulle male sonder tal saamgegooi en leer hulle mekaar algaande beter ken. En vorm wedersydse begrip.
Who reads Logika Van die Liefde?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Marilé Cloete
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Published
- 2018
- Language
- AF
- ISBN
- 9780799390872
- Category
- work of fiction
Other editions & translations
More by Marilé Cloete
Browse all works by Marilé Cloete
Similar books
- Die Hart Van Die Vyf Tale Van Die Liefde — Gary Chapman (2012)
- In Stede Van die Liefde : 'N Roman — Etienne van Heerden (2013)
- Die Wet Van die Liefde — Anita du Preez (2011)
- Rewolusie Van die Hart — Adriana Faling (2014)
- Liefde Onder die Sterre — Susan Pienaar (2012)
- Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) 1 1 — Anria Breed (2019)