Opening book details…
Can I read Bloeisels in die Wind on EtoBox?
Bloeisels in die Wind by Schalkie van Wyk [Wyk, Schalkie van] is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Bloeisels in die Wind about?
In Bloeisels in die wind ontmoet Sonja die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. In Winter van heimwee word Hermien du Preez verwyt vir die dood van haar kleinboet Jacques. Dié las kan Hermien nog dra, maar dan betrap sy haar stiefma in'n warm omhelsing met'n onbekende vreemdeling, terwyl haar vader weg is op'n sakebesoek. Hermien ontdek dat die lewe oor jou kan loop... maar steeds veg jy vir dit wat jy wil hê. En in Ongetemde hart spat Tanya se liefdesdroom aan skerwe toe dokter Johan Neethling sy verlowing aan Ansunette Raath bekend maak, terwyl Tanya altyd oortuig was hy is aan háár getrou. Sy vlug na Silwersee om van die skok te herstel. Hier ontmoet sy die welvarende sakeman Bernard Zandberg,'n vriend van Johan. Net toe dit lyk of hulle mekaar begin vind, verskyn die beeldskone Zania de Necker, Bernard se jeugliefde, op die toneel. Dan daag Johan ook op, vasbeslote om Tanya terug te wen...
Who reads Bloeisels in die Wind?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Schalkie van Wyk [Wyk, Schalkie van]
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2012
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624064602
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
Other editions & translations
More by Schalkie van Wyk [Wyk, Schalkie van]
Browse all works by Schalkie van Wyk [Wyk, Schalkie van]
