Opening book details…
Can I read Koukonap on EtoBox?
Koukonap by Johann Botha is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Koukonap about?
Dit is die middel van die twintigste eeu. Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fourie-gesin se lewens ook nie onaangeraak deur groter kragte nie. Lood en Lenie het hulle teësinnig hier kom vestig. Daar is hul seun Dries, gedurig in sy kano die rivier aan't verken, en sy twee broers. Ênie Malmok en Japie Tarentaal van die Breipaal-lokasie. Oupa Sarel, wat dalk net ʼn regte, egte Boereheld was. Die Davels oorkant die draad. Dik Dawid Daneel en Mank Manie Wolmarans en neef Boet Viljoen wat doedelsak speel in die kroeg... Die doen en late van gewone dog fassinerende mense, van die dorp se hoëlui tot die nagwadrywers, word met humor, begrip en soms snydende ironie ʼn werklikheid wat jou sal bybly. Hierdie verrassende, veelkantige roman ontgin die Noord-Kaapse landskap en geskiedenis, en so ook die kringloop van die lewe. Koukonap rig aan die leser die uitdaging: Klim in die kano en roei saam. Maar wees gewaarsku – die stroom kan jou lei na ʼn maalkolk!
Who reads Koukonap?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Johann Botha
- Publisher
- Queillerie Uitgewers/ Publishers
- Published
- 2016
- Language
- AF
- ISBN
- 9780795801280
- Category
- nonfiction
- Subjects
- Short Stories, Fiction
More by Johann Botha
Browse all works by Johann Botha
Similar books
- Ondergang : die Ingryping-reeks — Terri Blackstock (2013)
- Eersteling (eBoek) — Elize Parker (2014)
- Jagveld : En Ander Draaiboeke — Deon Meyer (2017)
- Terreur in Kaboel: "Ons sterf net eenmaal, dit kan net sowel vir Jesus wees." — Hannelie Groenewald (2017)
- Israel-reeks 7: HaKotel: Die muur — Marzanne Leroux-Van der Boon (2014)
- Bokke se Kombuis: Vier die liefde vir kos, familie en rugby — Duane Heath; Warren Heath (2011)