Skip to content

Opening book details…

Can I read Toorbos on EtoBox?

Toorbos by Dalene Matthee is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Toorbos about?

Toorbos is ́n bosromanse. Dit is die storie van ́n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ́n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ́n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ́n man, Johannes, ́n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy ́n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hiërargie in te neem. Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar ́n mistieke ervaring moontlik – dit is die soort vervoering wat Karoliena soek – terwyl die dorpsbestaan aan ́n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes – baie ouer as sy – en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van

Who reads Toorbos?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Dalene Matthee
Publisher
Tafelberg Publishers,south Africa
Published
2003
Language
AF
ISBN
9780624041221
Category
work of fiction
Subjects
Literary Fiction, Fiction, Historical Fiction
Rating
4.01 / 5 (27 ratings)
Updated
2026-03-14

Other editions & translations

More by Dalene Matthee

Browse all works by Dalene Matthee

Similar books