Skip to content

Opening book details…

Can I read Ou bloed on EtoBox?

Ou bloed by Peet Venter is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Ou bloed about?

Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Ou bloed. Dit is trouens hoekom hy by die polisiemag aangesluit het. Keer op keer bevind hy hom in ’n doodloopstraat. En telkens word sy soektog gedwarsboom – onder andere deur korrupsie in die polisiemag.Maar Krige het in sy soektog ’n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Wat Krige ook nie weet nie, is dat die bloed inderdaad dieper loop, soos ’n geheimsinnige figuur vir hom gesê het die aand toe sy pa vermoor is.Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wêreld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is ’n vrou, een wat al ’n pad saam met Krige geloop het.Ou bloed volg Venter se vorige roman, Dieper as die bloed, op.

Who reads Ou bloed?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Peet Venter
Publisher
LAPA Publishers
Published
2013
Language
AF
ISBN
9780799361292
Category
work of fiction
Subjects
True Crime, Crime, Detective & Crime Fiction

More by Peet Venter

Browse all works by Peet Venter

Similar books