Opening book details…
Can I read 'n Huis vir altyd on EtoBox?
'n Huis vir altyd by Nortjé, Cecilia is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is 'n Huis vir altyd about?
Tweede kanse vir tweedehandse harte ...Ná Milan se man se dood in 'n vliegtuigongeluk, moet sy haar rykmanslewe in Sandton vaarwel roep. Haar man het hul geld uitverkwis en die skuldeisers eis alles op. Al wat sy vir 'n erflating oorhou, is haar man se tant Corrie se huis op Vaalkrans. Dis vir haar 'n groot aanpassing: Haar bure wat tydig en ontydig by haar huis inkom; die oornooi vir etes en gesprekke oor persoonlike dinge al ken hulle mekaar nie; die omgee vir mekaar en uiteindelik ook die omgee vir haar. Haar geldsake is beroerd maar soos wat sy haar voete vind, en tant Corrie se huis leer ken, sien sy potensiaal en begin uiteindelik 'n leefstylwinkel in een van die delevan die huis. Om dinge verder te kompliseer is daar twee mans wat haar in die oog het: Die eiendomsagent wat haar huis moet verkoop, Cloete Rademan, asook die boer op Skilderkloof, Herk Bocklenberg met sy moeilike dogter, lewenslustige tweelingseuns en dieselfde drang as Milan om oor te begin.
Who reads 'n Huis vir altyd?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Nortjé, Cecilia
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Published
- 2020
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Other Romance Categories, Fiction
More by Nortjé, Cecilia
Browse all works by Nortjé, Cecilia