Opening book details…
Can I read Die Lanternswaaier on EtoBox?
Die Lanternswaaier by Fourie, S. D. is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Die Lanternswaaier about?
In SD Fourie se debuutroman is die stranding van die Galera, 'n Noorweegse bark wat naby Danger Point (Gansbaai) gestrand het, die motoriese moment wat verskeie ander intriges aktiveer, maar die verhaal begin eintlik veel eerder toe Sophie as kind die lantern geswaai en die skepe help strand het. En natuurlik nóg langer terug, met die sondes van die (vele) vaders en hul skynheiligheid ..." "Die skrywer het hier 'n indrukwekkende verhaalgegewe beet. Die historiese gebeure wat in hierdie roman as agtergrond en basis gebruik word, is 'n fassinerende, merkwaardige en tot dusver onontginde stuk geskiedenis in Afrikaans. Die Lanternswaaier-verhaal sluit (Desember 1894) met die inwyding van die Danger Point Vuurtoring en die gevolgtrekking dat die bedryf van lanternswaaiery en die gepaardgaande strandjuttery tot 'n einde gekom het. Dus: 'n Ongelooflike ryk gegewe wat ‘n grootse roman tot gevolg kan hê. Moontlik is Dalene Matthee groen van jaloesie daar in die hemel waar sy is, dat sy nie hierdie fassinerende inligting tot haar beskikking gehad het nie. (Hierdie laaste sin is 'n direkte aanhaling uit die keurdersverslag van 'n baie bekende skrywer – die Uitgewer.)
Who reads Die Lanternswaaier?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Fourie, S. D.
- Publisher
- Naledi
- Published
- 2013
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
- Rating
- 3.65 / 5 (45 ratings)
- Updated
- 2026-03-14
More by Fourie, S. D.
Browse all works by Fourie, S. D.
Similar books
- Die Dooies Leef — S. D. Fourie S. D. (2014)
- Speurder Kwaaikofski 5. Die slinkse slangslentner — Banscherus, Jürgen; Geldenhuys, Kobus; Butschkow, Ralf (2013)
- Spoor Van die Perlemoenstropers — Johan Fourie (2014)
- Die Laaste Weerwolf pak — Vianka Van Bokkem (2016)
- Anderkant die Scrap — Dana Snyman (2012)
- Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blouse kaalkoppe — Banscherus, Jürgen (2013)