Opening book details…
Can I read Ella: Goue liefde on EtoBox?
Ella: Goue liefde by Wiid, Karmen is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Ella: Goue liefde about?
ir Ella Coetsee is die lewe op die oomblik allesbehalwe ’n fees. Haar pa en ma is by ’n huwelikskamp en sy is na Timboektoe gepos. Timboektoe! Nou ja, nie heeltemal Midde-Afrika nie, maar weg van haar stadslewe voel ouma Vlooi en oupa Rupert se plaas naby Steynsrus vir haar soos die boendoes. Sy kry ’n knop op haar maag as sy daaraan dink dat haar pa en ma dalk gaan skei. As sy net selfoonontvangs gehad het, sou sy nie heeltemal so eensaam en verlore gevoel het nie.Maar dan maak blondekop Deon Loodts sy verskyning. Die sestienjarige boerseun van die buurplaas lei gou Ella se aandag af van die donker wolk wat oor haar hang en die knop op haar maag wil-wil verjaag word deur vlinders van verliefdheid. By die twee plase se gedeelde begraafplaas ontdek hulle ’n regte Krugermuntstuk ... en ’n honderd jaar oue brief wat dit duidelik maak dat ten minste een moord al oor hierdie goue munt gepleeg is. Gou besef Ella en Deon dat iemand weer op soek is na die Krugermunt.Karmen Wiid (19) is ’n topleerder aan Curro Roodeplaat. Storie-aande saam met haar ma het haar verbeelding reeds vroeg vleuels gegee. Vandag is sy ’n ywerige leser, skrywer en die jongste lid van haar skool se koerantredaksie.
Who reads Ella: Goue liefde?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Wiid, Karmen
- Publisher
- Carpe Diem Media (Pty) Ltd
- Published
- 2019
- Language
- AF
- ISBN
- 9781432203146
- Category
- work of fiction
More by Wiid, Karmen
Browse all works by Wiid, Karmen